'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om die moord op te los en 'n testament te vind."
Click on any of the links above to see more books like this one.