buy the book from amazon

Flag    Amazon UK



Description
In ​Van altyd af ​vertrou Reynecke nie Cilla se intuïtiewe benadering met diere nie. Sy krap ook al sy vooropgestelde idees oor die lewe om. Aileen kan nie wag om haar pâtisserie se deure oop te maak in ​Te eenders, te anders. Allen Muir, die eienaar van die perseel, is egter ’n onwelkome uitdaging. Daar is dadelik ’n onverklaarbare drif wat tussen Kalinda en Zach posvat terwyl sy die geskiedenis en ’n spook se spore volg in ​Tydlose liefde.
CERTAIN CONTENT THAT APPEARS ON THIS PAGE COMES FROM AMAZON. THIS CONTENT IS PROVIDED ‘AS IS’ AND IS SUBJECT TO CHANGE OR REMOVAL AT ANY TIME.